Colin Farrell

Colin Farrell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Farrell in 2015 op die Cannes-rolprentfees.

Geboortenaam Colin James Farrell
Geboorte 31 Mei 1976 (1976-05-31)
Castleknock, Dublin, Ierland
Nasionaliteit Iers
Lewensmaat Kim Bordenave (2002–'03)
Alicja Bachleda-Curuś (2009–'10)
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1997–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colin James Farrell (geb. 31 Mei 1976)[1] is ’n Ierse akteur. Sy eerste toneelervaring was in 1998 in die BBC se TV-drama Ballykissangel. Hy is veral bekend vir sy rolle in Alexander (2004), Miami Vice (2006) en In Bruges (2008). Vir laasgenoemde het hy 'n Golden Globe gewen.

  1. "Colin Farrell Biography (1976–)" (in Engels). Filmreference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 September 2019. Besoek op 25 Januarie 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy